Vyf verskillende vroue se lewensverhale word op deernisvolle wyse vertel. Hierdie vroue is wêrelde van mekaar verwyder, maar deel ’n universele stryd met weerloosheid en taaiheid. Kwessies soos onvrugbaarheid, aborsie, verkragting, rasseverskille in Afrika, selfmoord en menslike verlies word aangeraak. Bittersoet is nie vir die lighartige teaterganger geskryf nie.
SkrywerDeon Opperman
VertalingHanli Rolfes
RegieJuanita Swanepoel
Met Elsabé Daneel

